Sy het in Oktober 2018 ʼn eretoekenning van die e'Bosch Erfenisprojek van Stellenbosch ontvang, en op 15 Februarie 2019 het haar Alma Mater, Hoërskool Outeniqua...
Vier voltydse personeellede van die Fakulteit AgriWetenskappe is onder die 30 studente wat hierdie week hul doktorsgrade van die Universiteit Stellenbosch...
Die skokontdekking van 'n gewas op sy brein het Andrew Steiner se studies net 'n jaar nadat hy met sy MIng-graad by die Universiteit Stellenbosch (US) in 2016...
Die Universiteit Stellenbosch vereer vanjaar by sy April-gradeplegtighede vier kampvegters vir transformasie in onderwys en menseregte wat ook almal...
Twee agterkleindogters van een van die Universiteit Stellenbosch se pioniers het saam-saam hul doktorsgrade gedurende die instelling se April-gradeplegtighede...
Toe sy opstaan om haar meestersgraad in fisioterapie te ontvang, het Celize Louw, ʼn gehoorgestremde student, die lang en somtyds swaar pad van afstandsonderrig...
Al mag dr Calvin Ullrich (28) dalk nie seker wees waar sy loopbaan hom in die toekoms mag lei nie, weet hy verseker dat hy eendag na die Universiteit...
ʼn Mediese student aan die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn seldsame en merkwaardige prestasie behaal deur nie net een nie, maar twee grade tegelyktydig te...
Die Universiteit Stellenbosch se Coetzenburg-sportvelde is as die beste venue van die 2019 Absa Cape Epic aangewys. Mnr. Jerry Laka, Direkteur: Maties Sport...
Samantha Adams het nog altyd soos 'n professionele studente gevoel. Nadat sy haar baccalaureus- en honneursgraad in Sielkunde aan die Nelson Mandela...