Skip to main content

Madonsela lei dialoog oor ‘Vrouestemme in Landhervorming en Restitusie’

Prof Thuli Madonsela, wat die leerstoel vir Maatskaplike Geregtigheid en die Reg aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid beklee, lei...

Alumni se maatskappy is een van mees innoverende in SA

In die April 2019-uitgawe van die tydskrif Accountancy South Africa (ASA) handel die voorbladstorie deur Lisette Lombard oor drie alumni van die US Skool vir...

US musiekgraduatus se navorsing bring hoop vir seuns

“Ons het almal 'n verantwoordelikheid. Ek kan dalk nie die hele wêreld verander nie, maar as ek een mens se lewe deur musiek kan aanraak en verander, het ek my...

Visuele Studies-graduandus bewys alle drome het waarde

Gedurende haar grootwordjare in die landelike gebied van KwaZulu-Natal het S'nothile Gumede altyd gedink haar drome is te verregaande en dat sy nooit haar drome...

Mooi sowel as funksioneel – die rol van bionabootsing in laag-op-laag vervaardiging

Die tegnologie wat gebruik word in laag-op-laag vervaardiging, ook bekend as 3D-drukwerk, het die afgelope paar jaar groot ontwikkeling getoon. Dit is vandag...

HonsBRek-studente behaal uitstekende slaagsyfer in professionele eksamen

​Die Skool vir Rekeningkunde is in sy skik met die slaagsyfer van 88% wat die HonsBRek-studente van 2018 in die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde...

Maties se Laka is nuwe sekretaris-generaal van KUKSA

​Hy wil graag 'n rol speel in die ontwikkeling van sport by universiteite en kolleges in Suid-Afrika, Afrika en die wêreld. Dit is hoekom mnr. Jerry Laka...

Eredoktorsgraad vir gerekende wiskundige

Prof Lloyd Nicholas Trefethen, 'n wiskundige wetenskaplike van Oxford Universiteit, het 'n eredoktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch ontvang tydens die...

Blinde student ontvang MMus cum laude

​Michelle Nell, 'n gesiggestremde nagraadse studente by die Universiteit Stellenbosch (US), sal die vyfde gradeplegtigheid in April 2019 vir baie lank onthou...

Prestigeryke internasionale genootskap aan PhD-student in wiskunde

Dr Taboka Chalebgwa van die Universiteit Stellenbosch (US), is die ontvanger van die AIMS-Fields-Perimeter Africa se nadoktorale genootskap. Dit beteken dat hy...
Subscribe to