Skip to main content

Huistaks voorgestel om SA rykes te tap

Die volgende artikel deur Francois Williams is op 2 Mei 2019 in Die Burger (bl.13) gepubliseer: 'n Nasionale eiendomsbelasting as 'n vorm van belasting op rykes...

AvOL 2019 Konferensie Hoofsprekers - Dr Joy Mighty en Prof Geo Quinot

​Die Universiteit Stellenbosch se interne Akademieskap van Onderrig en Leer Konferensie (AvOL) vind plaas tussen 28 en 30 Oktober 2019 by die Lord Charles Hotel...

Die bevordering van `n meer holistiese gebruik van SUNLearn vir studenteontwikkeling

Universiteit Stellenbosch se doel is om `n transformerende studente-ondervinding en `n netwerkgerigte en meewerkende leer-en-onderrig omgewing te skep. Hierdie...

US vra onvoorwaardelik om verskoning vir trauma wat navorsingsartikel veroorsaak

​30 April 2019 Beste Kollegas en Studente US vra onvoorwaardelik om verskoning vir trauma wat navorsingsartikel veroorsaak Die Universiteit Stellenbosch erken...

Geduld aangestel as nuwe hoof van Noodgeneeskunde

Dr Heike Geduld is ʼn baanbreker in die noodgeneeskunde. Sy was deel van die heel eerste klas van noodgeneeskundiges wat 12 jaar gelede in Afrika gegradueer het...

Prof Thuli Madonsela ontvang Geregtigheidstoekenning in New York

Prof Thuli Madonsela, bekleër van die Regsfakulteittrust se navorsingsleerstoel in maatskaplike geregtigheid aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs...

Suid-Afrika moet dalk welgestelde burgers belas

​Die volgende artikel Why South Africa should seriously consider taxing its wealthy citizens is op 29 April 2019 in Th e Conversation gepubliseer. Dit is 'n...

Boek ondersoek armoede en ongelykheid

​Die volgende artikel deur Val Boje is op 26 April 2019 in die Pretoria News gepubliseer: In die lig van die viering van 25 jaar van 'n demokratiese Suid-Afrika...

Topstudente in Rekenaarwetenskap vereer

Die afdeling: Rekenaarwetenskap se toekenningsgeleentheid met prysgeld van R75 000, het vanjaar saamgeval met die tienjaarherdenking van die Andries van der...

FGGW bevestig sy verbintenis tot transformasie

Na die ernstige kommer wat uitgespreek is oor ʼn artikel deur navorsers van die Departement Sportwetenskap, wat sedert Januarie 2019 deel is van die Fakulteit...
Subscribe to