In 'n al hoe meer geglobaliseerde en onderling verbonde wêreld is internasionalisering deesdae 'n voorrangsaak vir talle universiteite wêreldwyd, en die...
LEER-EN-ONDERRIGVERRYKINGSEMINAAR, 9 MEI 2019 in Kamer 3008, Opvoedkundegebou, 12:45–13:45 Prof Faadiel Essop van die Departement Fisiologiese Wetenskappe in...
ˈn Span studente van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs aan die 2019 Ekonometrie-spele deelgeneem wat deur die Universiteit...
Nog 'n doktorsgraad is aan die voormalige Openbare Beskermer en nou die bekleër van die leerstoel vir Maatskaplike Geregtigheid en die Reg aan die Universiteit...
Die voorkeurvennootskap tussen Universiteit Stellenbosch (US) en die Katholieke Universiteit Leuven in België is versterk met 'n internskap vir meesterstudente...
Baanbrekersnavorsing vereis finansiële ondersteuning, en toekennings deur skenkers soos die Wilhelm Frank Trust, maak ’n reuse-bydrae tot navorsers se vermoë om...
Altesaam 20 nagraadse studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) kry in 2019 ’n finansiële hupstootjie in die vorm van gedeeltelike beurse vir hul...
Hoe kan besighede en universiteite saamwerk om innovasie te bevorder, waarde te skep en veerkragtiger gemeenskappe te bou? Dit was die hoofonderwerp tydens die...
Vir Rivaldo de Bruin is die topreeks-skootrekenaar wat hy onlangs van die Stellenbosse betaalmaatskappy Pay@ ontvang het, meer as net ’n geskenk – “Dis ’n...
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) maak gereed om weereens sy steun aan Matie-studente te wys. In September...