Skip to main content

Konferensies oor Kerk en Eenheid

​Verwys asseblief na die Engelse blad vir meer inligting

WÊRELD-GEEN-TABAKDAG 2019

31 Mei vier ons Wêreld Geen Rook Dag. Die fokus van Wêreld-Geen-Tabakdag 2019 is op "tabak en longgesondheid". Longe word gebruik om skoon lug in te asem...

US-navorsers bestudeer weerstandigheid om TB-middel te ‘beskerm’

Suid-Afrika het in Julie verlede jaar die eerste land geword om ʼn nuwe middel teen tuberkulose in sy nasionale program bekend te stel. Hierdie nuwe middel...

Oes van boombas het negatiewe impak op voëls in Oos-Kaapse woude

Die ongereguleerde oes van hout, bas en boomstamme (wat as pale gebruik kan word) in inheemse woude van die Oos-Kaap, het 'n negatiewe impak op die...

IPB-student woon internasionale konferensie in Duitsland by

Me Malira Masoabi, 'n PhD-student van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB), het in Mei na Hannover, Duitsland, gereis om 'n Keystone-konferensie oor...

Transgression and Transformation konferensie

​Verwys asseblief na die Engelse blad vir meer inligting

Colloquium met Sweedse kollegas

​Verwys asb na die Engelse blad vir meer inligting

SSW ontsluit talent in Delft skole

Die Sentrum vir Studentewerving- en Loopbaanadvies (SSW), het vir 28 top-presteerders van 6 Delft-skole, wie aan die Blue Bus Ministries se Suksesklub deelneem...

DWT deel nuwe plan vir wetenskap, tegnologie en innovasie tydens FGGW-besoek

ʼn Hoëvlak-afvaardiging van die Suid-Afrikaanse Nasionale Departement van Wetenskap en Tegnologie (DWT) het onlangs besoek afgelê aan die Universiteit...

Maties-gholfspeler durf St. Andrews Links aan

Net 'n paar studente-gholfspelers in die wêreld sal ooit die voorreg hê om 'n toernooi by St. Andrews Links in Skotland te speel, en Maties Gholf se Phillip...
Subscribe to