Skip to main content

Vennootskappe en aktiewe deelname sal help om VODs te realiseer

​Samewerkende en wedersyds voordelige vennootskappe tussen die publiek en die private sektor, akademiese instellings en die burgerlike samelewing is die enigste...

Eerste Sertifikate in Opvoedkundige Leierskap

​Die eerste 10 kandidate het die SoEL kortkursus in Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap suksesvol voltooi. Hulle het dit op 12 April 2019 met ‘n plegtige...

Fisika-student vertrek na Lindau vir Nobelpryswenners-vergadering

JC Louw, 'n nagraadse student in Fisika van die Universiteit Stellenbosch (US), is een van die 20 top-Suid-Afrikaanse jong wetenskaplikes wat die 69 ste...

US Wiskunde-student in DRK ontplooi om Ebola-uitbreking te help bekamp

David Niyukuri, 'n PhD-student in Wiskunde van die Universiteit Stellenbosch (US), was lid van die span epidemioloë wat die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO)...

Prof Izak van Biljon, ouddekaan van EBW, sterf

Prof Izak van Biljon, wat die oudste lewende dekaan van die US Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe was, is op Saterdag, 8 Junie 2019 op die ouderdom van...

FGGW-personeel en -studente dra snaakse sokkies om te wys hulle gee om

​Meer as 2000 personeellede en studente van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het helder, snaakse en nie...

Navorser bekyk die bosluise en vlooie wat Afrika-pikkewyne pla

Dr Marcela Espinaze van die Universiteit Stellenbosch weet meer as die gemiddelde persoon oor die bosluise en vlooie wat 'n natuurlik deel is van 'n Afrika...

Navorsing behoort sosiale geregtigheid, menswaardigheid te bevorder

Navorsing, veral sosiaal-wetenskaplike studies, moet daarop gemik wees om sosiale geregtigheid en menswaardigheid te bevorder. Só het prof Pumla Gobodo...

SA nog nie van onverwekte trauma genees

Ons kan nie bekostig om aanhoudend die onafgehandelde taak van die genesig van ons nasie en die hantering van onverwerkte (of te wel frozen) trauma te ignoreer...

Universiteit Stellenbosch begin met die opleiding van Data-ingenieurs

Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US) bied vanaf Februarie 2020 'n nuwe BIng-graad in Data-Ingenieurswese aan. Die graad is 'n...
Subscribe to