Twee personeellede van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het hul studies as deel van die Universiteit Stellenbosch (US) se PLUS-program suksesvol...
Drie akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe was die ontvangers van 2019 Discovery-stigting...
“Om nuwe mense te ontmoet, ontvanklik te wees vir nuwe idees, en hope pret te hê." Dít is wat Mira Janna Pichai van die Universiteit van Clemson in Suid...
Vanat 2 tot 5 Julie 2019 sal bykans 60 vrouewiskundiges vanuit Afrika en Suid-Afrika by die Universiteit Stellenbosch (US) vergader vir die Afrika Vroue in...
Die gewildheid van staanlessenaars wat volwassenes help om meer gedurende hul werksdag te beweeg neem wêreldwyd toe. Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch...
Leierskap en geestegesondheid het vandeesweek onder die soeklig gekom toe meer as 50 studenteleiers van regoor die wêreld van 23–26 Junie 2019 op die hoofkampus...
Wêreldwyd sterf een uit elke tien mense jaarliks aan ʼn beroerte, wat dit die tweedegrootste oorsaak van sterftes maak. Diegene wat dit oorleef, se beweeglikheid...
Die nuutaangestelde Senior Direkteur vir Studentesake by die Universiteit Stellenbosch (US) hoop om 'n positiewe bydrae te kan lewer wat 'n transformerende...
SOL AUXIN SESSIE, 23 APRIL 2019 by Den Bosch, 12:45 – 13:45 In hierdie Auxin sessie het Dr Michael Schmeisser verslag gedoen oor 'n onwetenskaplike module vir...