Skip to main content

Gardeo gaan van krag tot krag

Maties se spoedvraat Gardeo Isaacs (20) is nie net die huidige Suid-Afrikaanse 400m-kampioen nie, maar ook 'n lid van die span wat Suid-Afrika in Julie by die...

Vier Maties op pad na Wêreldstudentespele

Vier studente-atlete van Maties Sport sal Suid-Afrika in Julie by die Wêreldstudentespele in Italië verteenwoordig. Gardeo Isaacs en Breyten Poole (Maties...

FGGW vier 25 jaar van vennootskappe met die Bishop Lavis-gemeenskap

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs sy 25 jaar-vennootskap met die gemeenskap van...

Navorsers besig met genetiese katalogus van insekte op SA olyfbome

'n Genetiese katalogus van die insekplae wat op inheemse en verboude olyfboomspesies in Suid-Afrika voorkom, word tans saamgestel deur 'n klein span genetici...

Dr Phadi aangestel as Ubuntu Dialoë-programbestuurder

“Ek hoop dat die Ubuntu Dialoë-program 'n ander tipe gesprek sal ontlont – waar mense buite die boks oor die idees van Ubuntu kan dink. Ek hoop die studente en...

Rekenaarwetenskaplike lei Depth First Learning-group

Dr. Steve Kroon van die Afdeling Rekenaarwetenskap by die Universiteit Stellenbosch (US), is een van slegs vier kundiges op die gebied van masjienleer ter...

Spelers kom weg met onwettige, gevaarlike spel by losskrums

Superrugby-ondersteuners en -kenners skud elke naweek hul koppe in ongeloof en frustrasie wanneer nog 'n onwettige en gevaarlike skoonmaak (of te wel cleanout)...

US enigste Afrika-lid van globale universiteitsalliansie oor klimaat

Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n reusestap vorentoe geneem om die vasteland se leier op die gebied van klimaatsverandering te word. Die Universiteit is...

Gebruik van spelontwerpelemente kan studentebetrokkenheid, studentesukses verbeter

Die gebruik van spelontwerpelemente soos punte, onderskeidingstekens, voorlopersborde en vlakke (in Engels beter bekend as gamification) in aanlyn...

Bekende US kuns- en boekrestourateur oorlede

Die welbekende Henri Wirth, kuns- en boekrestourateur, is op 1 Junie 2019 oorlede. Henri het in sy leeftyd ʼn legende geword. Deur sy bekwame werk is van Suid...
Subscribe to