Skip to main content

Ons #storiesmaaksaak - Jeugdaglesing

Die stories wat ons generasie jongmense in Suid-Afrika vertel, en die stories wat ons leef, klop nie – ons het nuwe stories nodig, aldus me. Lovelyn Nwadeyi...

US bied eerste streekseminaar oor Verlengde Graadprogram (VGP) aan

Die eerste in 'n reeks van vier VGP-streekseminare wat op die vier universiteite in die Wes-Kaap afgestem is, het op 30 Mei by die Universiteit Stellenbosch (US...

Vier US-navorsers ding mee om NWTF-toekennings

Vier navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) sal as finaliste om die jaarlikse Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32-toekennings (of...

Humboldt Navorsingstoekenning aan prof Guy Midgley, globale veranderingswetenskaplike

Prof Guy Midgley, 'n toonaangewende kenner op die gebied van biodiversiteit en globale veranderingswetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, het die...

Unieke SA datastel bring die getal HIV-verwante sterfgevalle vóór antiretrovirale middels aan die lig

'n Unieke datastel het 'n span wetenskaplikes in staat gestel om 'n akkurater skatting te maak van die getal Suid-Afrikaners wat met MIV geïnfekteer was, en...

Rekord aantal US-finaliste ding mee om NWTF-toekennings

Die Universiteit Stellenbosch (US) het vanjaar sy eie rekord vir die aantal finaliste van die instelling wat om die jaarlikse Nasionale Wetenskap- en...

Nuwe SAMNR-navorsingseenheid oor die genomika van breinversteurings by FGGW gehuisves

Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR) het onlangs ʼn buitemuurse eenheid vir navorsing oor die genomika van breinversteurings by die Departement...

Piketberger volg in Ouboet se voetspore as Maties se beste Hortologie-student

Piketberger Herbst van der Merwe is vanjaar se ontvanger van die Hortgro Science/Daan Strydom-toekenning vir die beste finalejaarstudent in Hortologie aan die...

US navorsers betree wêreld van menslike mikrobioom

​Navorsers by die Universiteit Stellenbosch (US) se pas gestigte Afrika-mikrobioominstituut gaan soos ontdekkingsreisigers wees wat 'n grootliks onontdekte...
Subscribe to