Skip to main content

Fakulteit Lettere verkry toekenning om kapasiteit te bou by jong akademici in Afrika

Die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch was behulpsaam in die verkryging van 'n toekenning van R13.6 miljoen van die...

Alumni ingesluit in Wynmakersgilde se Protégé-program

Vier alumni van die Departement Wingerd- en Wynkunde aan die Universiteit Stellenbosch is vanjaar deel van die Kaapse Wynmakersgilde se Protégé-program. Hulle...

Universiteit en Munisipaliteit neem hande om behoeftiges te help

Die uitdagings van behoeftige persone op Stellenbosse strate is bespreek by 'n onlangse vergadering van die Rektor-Burgemeester-forum, 'n struktuur wat die...

Nuwe afdelingshoof het futuristiese benadering tot openbare gesondheid

​Deur middel van innovering, vindingrykheid en samewerking, beoog prof René English om van die uitdagings te takel waarvoor openbare gesondheid te staan kom –...

Kry ritme, jou hartritme!

Suid-Afrika vier Wêreld-Hartklop-Week van 4-10 Junie 2019. 'n Probleem in hartritme kom dikwels voor met hartkloppings. Wat presies is hartkloppings...

Senaat aanvaar mosie oor die transformasie van navorsing en wetenskap aan die US

​Die Senaat van die Universiteit Stellenbosch (US) het sy steun toegesê aan 'n “toegespitste en daadwerklike langtermyn- institusionele reaksie" op die kwessies...

Crazy Socks for Docs: Verhoog bewustheid een sokkie op ʼn slag

​Die Stellenbosch Universiteit se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) is trots daarop om deel te kan wees van die #CrazySocks4Docs-veldtog in...

Matie aangewys as beste ter wêreld in AS Level-wiskunde

​Die volgende is gebaseer op 'n artikel deur Chelsea Geach, wat in die Weekend Argus van 13 April 2019 gepubliseer is: Rizqah Hassiem, ʾn eerstejaarstudent in...

Sewe stappe wat staatsbestuur in Suid-Afrika sal verbeter

Die volgende artikel deur dr Dirk Brand, buitengewone senior lektor by die Skool vir Publieke Leierskap, Universiteit Stellenbosch, is in The Conversation van...

Goeie nuus op Wêreld Tabakvrye-dag 2019

Suid-Afrika se eerste Rook- en Tabakvrye kampus sal sy sukses vier op Wêreld Tabakvrye-dag, wat plaasvind op 31 Mei. Op 1 Januarie 2019, het die Universiteit...
Subscribe to