Skip to main content

US help Afrika om vorm te gee aan die toekoms van hoër onderwys

Terwyl die golf van die Vierde Industriële Revolusie oor die wêreld spoel – met kunsmatige intelligensie, robotika, die Internet van Dinge, outonome voertuie, 3...

US vier aanvang van Afrikaweek

Die Universiteit Stellenbosch (US) is toegewy aan Suid-Afrika en die vasteland en streef na transformerende vennootskappe om die wêreld ten goede te beïnvloed...

Papiermikroskoop open die wonderwêreld van die piepkleine

Graad 10-leerders van die Hoërskool Kayamandi en Makapula Sekondêre Skool in Stellenbosch, is bekendgestel aan die wonderwêreld van die piepkleine toe elkeen...

FGGW-simposium ondersoek die gebruik van ras in navorsing

Meer as 450 personeellede, studente en ander belanghebbendes het verlede week byeengekom by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en...

US-Kameroen-vennootskap versterk MIV-navorsing

Danksy die Universiteit Stellenbosch se sterk skakeling met die res van Afrika spog die instelling met bilaterale ooreenkomste met 26 hoëronderwysinstellings op...

Learners discover microscopic world with $1 Foldscope microscopes

Twenty eight grade ten and eleven learners from Makupula and Kayamandi High Schools in Stellenbosch had the opportunity to attend workshops in the use of a...

US wiskundige dra by tot kartering van globale boom-mikrobe-simbiose

'n Wiskundige ekoloog van die Universiteit Stellenbosch, Prof Cang Hui, is lid van 'n internasionale span van meer as 200 wetenskaplikes wat 'n globale kaart...

Stimulerende gesprekke by simposium oor herstrukturering van wetenskap en navorsing aan die US

'n Simposium oor “die herstrukturering van wetenskap en navorsing aan die Universiteit Stellenbosch (US) op grond van geregtigheid, insluiting en etiese...

Afrika Doktorale Akademie vier 10 jaar van uitnemendheid

Universiteite in Suid-Afrika en Afrika het die afgelope tyd die bevordering van doktorale akademieskap as 'n deurslaggewende faktor vir die ontwikkeling van...

Afrikastudenteraad – ’n saamtrekpunt vir studente van die vasteland

Die Afrikastudenteraad (ASR) by die Universiteit Stellenbosch (US) is in 2012 geskep om Afrikastudente op kampus byeen te bring, verwantskap te versterk en op...
Subscribe to