Regsdienste is baie duur in Suid-Afrika en dit weerhou dikwels behoeftige Suid-Afrikaners van toegang tot geregtigheid. Hoewel Regshulp Suid-Afrika veronderstel...
Meer as 650 mense het onlangs deelgeneem aan die Platbos Herbebossingsprojek, met studente van die Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)...
Sewe-en-sestig nuutaangestelde akademici van al 10 fakulteite het byeen gekom vir die eerste interfakultêre kontaksessie van PRONTAK (Professionele Ontwikkeling...
The week of 24-30 June 2019 marks SANCA Drug Awareness Week. An increasing number of people were admitted for treatment in 2017, from 8 787 in 2016 to 10 047...
Hout word al vir duisende jare deur die mens gebruik vir bouwerk, vir brandstof, gereedskap en 'n magdom ander doeleindes. In meer onlangse tye het nuwe...
Die Universiteit Stellenbosch (US) Raad se tweede geskeduleerde vergadering van die jaar het op Dinsdag 18 Junie plaasgevind. Die Raad het ontwikkelings in die...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (20 Junie 2019) amptelik 'n spesiale manuskripversameling van die Instituut vir Demokratiese Alternatiewe in...
Twee wetenskaplikes van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US) is genomineer vir die gesogte 2018/...
SOL AUXIN SESSIE, 23 APRIL 2019By Fakulteit Opvoedkunde E3008, 12:45 – 13:45 Me Shona Lombard het in hierdie Auxin aanbieding navorsing gedeel oor die unieke...
Voornemende Maties het net tot 30 Junie 2019 om aansoek te doen om aan die Universiteit Stellenbosch (US) te studeer. 30 Junie is ook die sperdatum om aansoek...