Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die eerste universiteit in Afrika geword om ʼn MIRIS- menslike melkontleder te bekom. Die toestel word in...
Tien jaar, 210 werksessies, 4 526 deelnemers en 53 nasionaliteite – dís hoe 'n mens die sukses van die Universiteit Stellenbosch (US) se Afrika Doktorale...
Danksy die werk van die SMER speel die US tans 'n leidende rol om die land se gesondheidsorgpraktisyns en -navorsers te bemagtig om die etiese, maatskaplike en...
Wat 'n ervaring om skuins ná 08:00 op 'n Saterdagoggend (25 Mei 2019) die lesingsaal in die De Beersgebou binne te stap en sowat 120 graad 11-leerders daar aan...
Daar was baie om te vier toe die Afdeling Kliniese Farmakologie se Farmaseutiese Geneeskunde se ontwikkelingsprogram onlangs weer sertifikasie ontvang het van...
Groot hoeveelhede byprodukte van sitrus en druiwe wat gewoonlik as afval beskou word en meestal op stortingsterreine beland, het dalk die potensiaal om in die...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is aan die voorpunt van pogings om 'n Afrikaliggaam op die been te bring wat kwessies soos studentewerwing, -toelating,...
The first week of July is Corporate Wellness Week - an opportunity to raise awareness of the need to create a healthy work environment. In an unhealthy work...
Drie huidige en vyf eertydse Maties is onder vanjaar se 200 merkwaardige jong Suid-Afrikaners (jonger as 35) wat deur die Mail & Guardian in sy jaarlikse...
2019 is die 21ste herdenking van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB), wat in 1998 in samewerking met die Suid-Afrikaanse Suikervereniging onder die...