Die voortsetting van gemeenskapswye MIV-toetsing en die spoedige aanvang van behandeling soos wat tydens die HPTN 071 (PopART)-studie in Suid-Afrika en Zambië...
Die eerste wynproe-geleentheid van Kroatiese wyne in Suid-Afrika is verlede week by die Universiteit Stellenbosch se Departement Wingerd- en Wynkunde gehou. Die...
Suid-Afrika se nederige suring het oor die afgelope 15 miljoen jaar 'n arsenaal van die mees unieke en ekstreme voortplantingstrategieë in die Kaapse Blommeryk...
Die Fakulteit Regsgeleerdheid en die HF Oppenheimer Leerstoel in Menseregte nooi u vriendelik uit na die Jaarlikse Mensregtelesing aangebied deur Mnr...
“Vind dit wat jy regtig van hou om te doen, en hou van wat jy doen … Glo dat dit wat jy doen wonderlik is…" Hierdie was die woorde van prof Anita van der Merwe...