Skip to main content

US maak ’n verskil in Stellenzicht-leerders se lewens

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling vir Sosiale Impak het Vrydag sy Mandelaweek-aktiwiteite op 'n prettige noot by die Stellenzicht Sekondêre Skool...

Matie Gemeenskapsdiens bou doelgerigte vennootskappe

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Matie Gemeenskapsdiens – wat in die Afdeling vir Sosiale Impak gesetel is – het vanjaar baie goeie vordering gemaak om...

Inenting sukses gevier op Wêreld Hepatitis-dag

​ Afrikaanse weergawe volg binnekort. World Hepatitis Day is marked on 28 July. It is one of only four days dedicated to a specific infectious disease by the...

Nadine Moodie tot Stellenbosch se Universiteitsraad benoem

Me Nadine Moodie, 'n bestuurs- en strategiekonsultant, is as lid van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) verkies. Twee lede word deur die raad self...

Gesogte toekennings vir US Aardwetenskapstudente

Nagraadse studente van die Departement Aardwetenskappe, Lindo Makhathini en Jonathan Gloyn-Jones, het met twee van die Geologiese Vereniging van Suid Afrika...

Phishing-pogings van sun e-posrekeninge

​​’n E-pos met die onderwerp "RFQ" word steeds aan sommige studente en personeel gestuur vanaf, wat lyk soos, ’n sun e-pos adres. Die e-pos versoek dat jy op ’n...

Innoverende tegnologie kan help in stryd teen renosterstropery

Renosterstropery is 'n baie ernstige probleem in Suid-Afrika met meer as 1 000 renosters wat volgens die internasionale organisasie, Save the Rhino, per jaar...

​Trilaterale leerstoel aan US-navorser toegeken

ˈn Toonaangewende navorser van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, medeprofessor Josephine Kaviti Musango, het...

Studente-atlete blink uit op nasionale en internasionale vlak

Terwyl die meeste studente van die Universiteit Stellenbosch (US) 'n welverdiende vakansie in Julie geniet het, het verskeie studente-atlete Maties...

Boek ondersoek armoede en ongelykheid

'n Boek waarvan die dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, prof Ingrid Woolard, die mederedakteur is, is op Dinsdag, 23 Julie 2019 by die...
Subscribe to