Op 1 September 2019 verwelkom die Universiteit Stellenbosch (US) prof Mbulungeni Madiba as dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde. Prof Madiba, wat tans aan die...
Van die wêreld van Harry Potter, tot 'n bedrieër in Ethiopië, tot 'n toneelstuk in die West End en ook ernstige akademiese stof tot nadenke in Skotland – die...
In sy matriekjaar het 'n aflos-onderwyser die ekstra myl gestap om Ricardo Smart te inspireer en te help om die eerste lid van sy gesin te word om universiteit...
Die SUNFin Implementeringsprojek het ’n eerste mylpaal in Junie bereik toe die CPA-werkswinkels ten opsigte van die wolkbelyningsproses afgehandel is. Die...
Die Universiteit Stellenbosch (US)-student Nomzamo Ntombela is 'n ware baanbreker. Sy is die eerste generasie van haar familie wat gegradueer het; in 2017 het...
The Centre for Student Communities (CSC) within the Division Student Affairs recently welcomed new members to its team of staff, serving as ResEd coordinators...
Dit was die Afrika-spreekwoord “as jy vinnig genoeg klim, moet jy ander optrek" wat Lindokuhle Mazibuko, ʼn mediese student in sy vierde jaar, geïnspireer het om...
Wêreld Hepatitisdag 2019 is op 28 Julie. Hierdie datum is gekies omdat dit die verjaarsdag is van die wetenskaplike Nobelpryswenner, dr. Baruch Blumberg, wat...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke is Maandag (29 Julie 2019) amptelik by 'n funksie by die Stellenbosse...
As Niel Botha sê hy was verras om die 2019 CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) te...