Skip to main content

'n ‘Verandering in rigting’ vir baanbreker op die gebied van immuniteitsgebrek

Prof Monika Esser, 'n spesialis in Pedatriese Reumatologie asook die Hoof van die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdienste (NHLS) by die Tygerberg-hospitaal en...

US-student wil meer jongmense in politiek sien

Die voormalige staatspresident van Suid-Afrika, wyle Nelson Mandela, het een keer gesê: “Die jeug van vandag is die leiers van môre." Vir 'n student van die...

Twee Globale Gesondheid-navorsers op M&G se '200 jong Suid-Afrikaners'-lys

Twee FGGW navorsers – albei verbonde aan die Fakulteit se Departement Globale Gesondheid – het die departement trots gemaak toe hulle onlangs gemeld is onder...

Slattery orkestreer historiese oorwinning in wêreldwye gholftoernooi

Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se wêreldklasgholfspeler, prof Garrett Slattery, het weereens sy slag op die gholfbaan gewys toe hy 'n res-van...

#WomenofSU: Dr Nadia Mans-Kemp

Ná 25 jaar van demokrasie is daar steeds slegs 'n handjievol vroue wat as direkteure van plaaslike genoteerde maatskappye dien. Deur haar navorsing vestig dr...

EWB-studente wen datawetenskapuitdaging van tegnothon

Studente van die US Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het in die datawetenskapafdeling van die...

Lewer kommentaar op die Konsepbeleid vir Visuele Regstelling

Belanghebbers word uitgenooi om kommentaar te lewer op die Universiteit Stellenbosch se Konsepbeleid vir Visuele Regstelling voordat ʼn finale weergawe die...

Aanlyn Leerontwerp en Ondersteuningsdienste

Daar is 'n aantal leerontwerp en ondersteuning meganismes beskikbaar vir die ontwikkeling van hibriede mode aanbiedings (d.w.s. akademiese modules of programme...

Agtste Winterskool by Teologie

Die Winterskool van die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch is onlangs vir die agtste keer aangebied. Die Winterskool is ‘n inisiatief van die...

#WomenofSU: Kontak- en kliëntedienssentrum

​Om die publiek te help om antwoorde op hul vrae rakende die Universiteit Stellenbosch te vind, of oplossings vir hul probleme, is 'n taak wat aan 'n span...
Subscribe to