Skip to main content

Oproep vir volgende generasie om onwaarhede te ontbloot

Die bekroonde skrywer, redakteur, satirikus en rubriekskrywer, me Marian Thamm, het 'n beroep op die opkomende generasie gedoen om te help om onwaarhede te...

Prof Deon de Bruin lewer sy intreerede

Prof Deon de Bruin, hoogleraar in Bedryfsielkunde aan die Universiteit Stellenbosch, het sy intreerede met die titel Measurement in Industrial Psychology...

SA ambassadeur in Ierland besoek Dublinse Maties vir eerste Maties-in-Ierland-geleentheid

Vyftig alumni in Dublin het in Julie vanjaar aangesit vir 'n dinee saam met prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, en...

Roxanne wil hoop bring deur die onderwys

​Matie-alumna Roxanne Botman studeer tans verder in die Verenigde Koninkryk en wil graag eendag 'n leier in die onderwystegnologiebedryf word. Maar tussendeur...

#WomenofSU: Dr Mary Nel

​Die Ubuntu-leergemeenskap (oftewel ULC) bied aan vir individue wat tans gevangenisskap uitdien, 'n geleentheid om sy aan sy met studente en akademici van die...

Besoek aan Micreos in Wageningen, Nederland

In Julie 2019, het Kirsten Wessels (4de jaar student in v​oedselwetenskap) en Michaela van den Honert (postdoktorale genoot aan CFS) die geleentheid gehad om...

Op soek na die konneksies: Dr Rika Preiser

​As die laatlammetjie in 'n gesin van agt broers en susters ken dr Rika Preisser reeds van kindsbeen af goed die kompleksiteite, wisselwerkinge, dinamikas en...

Studente hier voorberei op die beroepswêreld

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste streef daarna om die skakel tussen studente werkgewers te wees. Die eenheid, wat in...

FGGW-dosent se toekenning bevorder palliatiewe geneeskunde

Dr Henriette Burger van die Afdeling Stralingsonkologie by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs 'n ASCO IDEA-toekenning...

US wil verskil maak met nuwe navorsingsverslag

​Die jongste uitgawe van die bekroonde publikasie Navorsing by die Stellenbosch Universiteit van die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) aan die Universiteit...
Subscribe to