Van 27 - 30 Julie het 'n span akademici en nagraadse studente die Fakulteit Opvoedkunde besoek om deel te neem aan besprekings oor nagraadse studie en die...
Steekproefmonsters van meer as 3 000 liter seewater, 30 kg gevriesde yskerne, sowel as monsters van pannekoekys, sneeu en atmosferiese stof. Dit is die...
Ongeag hul inkomste, klas, ras, sosiale status of ouderdom, is daar nog talle Suid-Afrikaanse vroue wat nie hul regte ken as dit kom by kwessies soos die...
“'n Vrou se werk is nooit klaar nie. Vroue staan sentraal as rigtinggewers om Afrika se enorme potensiaal te verwesenlik." Dit is die siening van prof Sarah...
Nog 'n eerbetoon het Professor Soraya Seedat, Uitgelese Professor van Psigiatrie en die Uitvoerende Hoof van die Departement Psigiatrie, toegeval: sy is...
Die mense wat al versamelend oor musiek dink en skryf Om oor die dinge van musiek te dink is vir die mense van die Africa Open Instituut (AOI) 'n saak van erns...
“Die Kring", 'n brons kunsinstallasie bestaande uit 11 voortreflike Suid-Afrikaanse vroulike denkleiers, is die jongste inisiatief wat deel uitmaak van 'n...
Vroue kan help om die toedrag van sake te verander deur eerder hul vroulike sterkpunte te omhels. Dit is een van talle menings wat die sprekers by vanjaar se...
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het Vrouemaand gevier met die tema Against All Odds in die JS Gericke Biblioteek van die Universiteit...
“'n Dag van feesviering – nie net ter viering van ons prestasies en navorsingsuitnemendheid nie, maar ook vir die positiewe impak wat ons maak op die wêreld om...