Skip to main content

Nuwe eenheid ʼn hupstoot vir beeldingsnavorsing

ʼn Nuwe, hipermoderne kerngeneeskunde-beeldingseenheid, wat na verwagting groot voordele vir veral navorsing oor tuberkulose (TB) sal inhou, word tans by die...

Geslagsgebaseerde geweld: Genoeg is inderdaad genoeg

​ Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch 6 September 2019 Beste kollegas en studente Geslagsgebaseerde geweld: Genoeg...

Max du Preez, regter Albie Sachs sprekers tydens eerste Anton Lubowski-gedenklesing

Die politieke kommentator Max du Preez en regter Albie Sachs is die hoofsprekers by die eerste Anton Lubowski-gedenklesing wat op die 30ste herdenking van sy...

Loopbaankafee vir studente bied aan US alumnus en opvoeder Werner Cloete

Dit was wyle President Nelson Mandela wat Suid-Afrikaners herinner het aan die belangrike rol wat opvoeding speel in die gemeenskap toe hy gesê het, “dit is...

Participation in gatherings against gender-based violence

Dié brief aan die kampusgemeenskap is slegs in Engels versprei aangesien die vertaling die verspreiding sou vertraag en inligting oor busvertrektye personeel en...

Ons betuig solidariteit teen gender-gebaseerde geweld

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch betuig solidariteit met diegene wat protes aanteken teen die...

Senaatkomitees stel voor dat US globale navorsingskode aanvaar

​Twee senaatkomitees het aanbeveel dat die Universiteit Stellenbosch (US) amptelik die ‘globale gedragskode vir navorsing in omgewings wat arm is aan...

US wenners van bierbrou-intervarsity

Die jaarlikse Anheuser-Busch Inbev (AB-Inbev), formeel die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB), se intervarsity bierbrouery- en bierproe-kompetisie is op die naweek...

Matie se bekroonde eetbare strooitjies help die omgewing

Haar passie vir omgewingsvolhoubaarheid het onlangs 'n tweedejaar Chemiese Ingenieurswese-student van die Universiteit Stellenbosch (US) 'n groot kontantprys in...

Staan saam ten geslagsgebaseerde geweld en geweld teen kinders op 6 September

Die moordsyfer vir vroue (womxn) in Suid-Afrika is vyf keer die wêreld gemiddeld. 41% uit 124,000 verkragtingsake wat aangemeld is in die laaste drie jaar is...
Subscribe to