Dr Therina Theron baan nou die weg vir navorsing en innovasie in Suider-Afrika Dr Therina Theron, Senior Direkteur: Navorsing en Innovasie van die Afdeling...
Meer kinders word in die Wes-Kaap as in enige ander provinsie in Suid-Afrika vermoor. Volgens polisiestatistieke is daar in 2017 en 2018 alleen 279 kinders in...
Professor Grant Theron van die FGGW se Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika het onlangs die Gertrud Meissner-toekenning ontvang van die Europese...
'n Alumnus van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe was onder diegene wat tydens die 44ste jaarlikse gala-aand van die Suid-Afrikaanse...
“Ons is geskok en hartseer. Die feit dat hierdie moord gepleeg is te midde van die huidige fokus op geslagsgebaseerde geweld in ons land, maak ons woede nog...
Vyf-en-vyftig myl en £8 060 later! Prof Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), tesame met die voormalige SR-voorsitter...
Vir die eerste keer in die geskiedenis van die Universiteit Stellenbosch se Departement Hortologie kan derdejaar BScAgric-studente met Hortologie as hoofvak...
Beste studente en kollegas Genoeg is inderdaad genoeg. Geslagsgebaseerde geweld is ’n ernstige probleem wat alle vlakke van die samelewing, insluitende die...
Een van die lewensvaardighede wat leerders sal hê na afloop van 'n unieke kursus, is hoe om water en afval in hulle onderskeie huishoudings in die informele...
Die nou berugte artikel oor die intelligensie van bruin vroue wat vroeër vanjaar verskyn het, was nie 'n uitsondering nie, maar eerder die nuutste toevoeging...