(Article only available in English) The Centre for Medical Ethics and Law (CMEL) plays a leading role in equipping the country's health care practitioners and...
'n Jaarlikse konferensie oor kwantitatiewe onderwysnavorsing het onlangs by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Studie (STIAS) afgeskop. Dié twee dae...
Omdat dr Corlia Meyer van kleins af met diere wou werk, het sy nagraads seevoëls nagevors. Daarvoor moes sy soms weke lank op 'n eiland sonder water of...
Afval is oraloor ʼn ernstige kwessie. Die Universiteit Stellenbosch (US) het in die verlede goed daarin geslaag om soortgelyke uitdagings met betrekking tot...
Sy verhaal is ons verhaal, en ons verhaal is sy verhaal. Dit was die oorheersende boodskap van familie, vriende en kennisse – insluitende die joernalis en...
Die Universiteit Stellenbosch Museum bied tans 'n vyf maande lange tentoonstelling in samewerking met die Simon Nkoli Collective (SNC) en die Sentrum van...
Diegene wat die vlaag van geweld teen vroue en kinders wil afmaak as 'n gebrekkige polisiëringsprobleem, moet weer dink. Volgens Michael le Cordeur lê die...
“Wanneer dit kom by ons as mense, is daar ʼn ritme in alles wat ons doen. Ons hartklop, ons asemhaling, ons ingewandsfunksie, ons bewegings, aktiwiteite en rus...
Hy het vir twee jaar na Suid-Afrika gekom – en is nooit weer weg nie. Nou is Professor Bob Mash, die Uitvoerende Hoof van die Departement Huisartskunde en...
'n Hoëvlak-byeenkoms van leidende rolspelers in die landboubedryf het Woensdag 11 September besin oor hoe toekomstige landbounavorsing aan en verwante...