Skip to main content

Prof Pieter Gouws was 'n hoofspreker by die SAAFoST 23ste tweejaarlikse internasionale kongres

Prof Pieter Gouws was 'n hoofspreker by die SAAFoST 23ste tweejaarlikse internasionale kongres en uitstalling met die tema 'Food Science and Technology for the...

‘n Weersin in onsin

Joernalis. Dosent. Ombudsman. Skrywer. ‘n Man met ‘n besliste weersin in onsin. Een wie se besinnings oor billikheid en reg of verkeerd gegrond is in die Suid...

Prof Pieter Gouws het 'n SA-EU werkswinkel oor voedselveiligheid en risiko assessering bygewoon

​​Dit is duidelik gemaak deur verteenwoordigers van die Europese Unie (EU), Europese Voedselveiligheidsbestuur (EFSA), Duitse Federale Instituut vir Risiko...

Voertuigtender Woensdag 16de Oktober 2019

Voertuigtender Voertuie kan op Woensdag 16 de Oktober 2019 vanaf 8h30 – 16:00 by Stellenbosch Universiteit Vervoerdienste te Banghoekweg besigtig word...

Groot hupstoot vir TBOO Kolleges

Kolleges vir Tegniese en Beroepsgerigte Onderwys en Opleiding (TBOO) in Suid-Afrika het 'n groot hupstoot gekry met die bekendstelling van 'n internasionale...

Wêreld Hart Dag op die Rooi Plein gevier

Lede van die nuutgestigde Sentrum vir Kardio-Metaboliese Navorsing in Afrika (CARMA) het vandeesweek uit hul pad gegaan om studente bewus te maak van die...

Universiteit Stellenbosch ontvang gendertoelaag van Meghan Markle

Die hertogin van Sussex, Meghan Markle, het Dinsdag (1 Oktober 2019) aangekondig dat 'n gendertoelaag van die Vereniging van Statebondsuniversiteite (ACU) aan...

Geslagsgebaseerde geweld: gesprekke duur voort

Die volgende vergadering tussen die bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) en studente om maatreëls te bespreek om geslagsgebaseerde geweld (GBV) te...

US, Uber en Zindi hou binnekort masjienleer-hackathon

Uber, Zindi en Vervoerekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, in assosiasie met SANRAL, het datawetenskaplikes en aspirant-datawetenskaplikes genooi om aan...
Subscribe to