Skip to main content

Ons moet geestesgesondheid ernstig neem

Oktober is Geestegesondheidsbewusmakingsmaand en Donderdag (10 Oktober) word die jaarlikse Wêreld Geestesgesondheidsdag​ gevier. In meningsartikels in...

Ingenieurswese verwelkom driepuntige monument terug ná 50 jaar

"Dit is baie gepas om hierdie monument in die Fakulteit Ingenieurswese se 75ste bestaansjaar na ons groot gebouekompleks te verskuif," sê die dekaan, prof Wikus...

​​Nominasies ingewag vir gesamentlike werkgroepe teen geslagsgebaseerde geweld by die US

Gesamentlik werkgroepe word tans saamgestel om geslagsgebaseerde geweld by die Universiteit Stellenbosch (US) te beveg. Hulle sal kwessies aanspreek wat...

Hoekom alkohol steeds ʼn bedreiging vir ongebore babas in Suid-Afrika inhou

Dit is sosiaal aanvaarbaar vir individue ouer as 18 jaar om alkohol te gebruik. Alhoewel, om alkohol te drink tydens swangerskap is skadelik en kan lei tot...

​Russel Botman-beursfonds 'skep geleenthede vir volgende generasie'

Wyle prof Russel Botman, voormalige rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), was passievol daaroor om geleenthede te skep vir...

Wat hou klimaatsverandering vir Afrika se skoenlappers en motte in?

Veranderinge in temperature én reënvalpatrone weens klimaatsverandering kan oor die volgende dekades 'n beduidende invloed hê op die voorkoms van motte en...

Prof Pieter Gouws het twee praatjies aangebied tydens die IAFP Europese simposium oor voedselveiligheid wat op April in Frankryk gehou is..

Prof Pieter Gouws het twee praatjies aangebied tydens die ‘International Association for Food Protection’ (IAFP) Europese simposium oor voedselveiligheid wat op...

Ontmoet die sentrum vir voedselveiligheidspan!

Ontmoet die sentrum vir voedselveiligheidspan!Hulle het onlangs hul nuwe labcoats ontvang en is nou gereed vir aksie! Van links na regs: Caitlin McQuillan (MSc)...
Subscribe to