Skip to main content

#USLoopbaankafee praatjie: Opvoeding is sleutel, meen alumnus

Jy sal waarskynlik sy stem herken van SAfm, maar wanneer Songezo Mabece, regs-alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US), nie besig is om kwessies soos...

Ontmoet EBW-wenners van US se Toekennings vir Voortreflike Onderrig

Die 2019-wenners van die jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Toekennings vir Voortreflike Onderrig is onlangs aangekondig. Dosente verbonde aan die...

SUNCEP en Ekspo vir Jong Wetenskaplikes: 20 jaar van 'n trotse verskil maak

In 2019 het die Stellenbosch Universiteit Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) 20 jaar van koördinering van die Stellenbosch Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes...

Weer spelkoors in die Boland – Die land se beste spellers gaan kragte meet in die eindronde van die Sanlam WOW Spelfees

Meer as 375 leerders van 187 skole (Afrikaans en Engels, Eerste Addisionele Taal), dwarsoor Suid-Afrika, het gekwalifiseer vir die nasionale eindronde van die...

Afrika-VK navorsingsleerstoel sal help om vroue te bemagtig

Met die toenemende verstedeliking in Afrikalande is daar 'n groeiende vraag na energievoorsiening. Energie staan ook sentraal in die wêreldwye beweging na die...

Swartz ontvang ASSAf medalje vir wetenskap in diens van die samelewing

Oor die afgelope dekade het die studie van gestremdheid as 'n akademiese dissipline in Afrika, veral Suid-Afrika, geweldig uitgebrei, onder meer weens die...

Konstitusionele Hof lewer uitspraak ten gunste van die Universiteit Stellenbosch se Taalbeleid

Verklaring: 10 Oktober 2019 Konstitusionele Hof lewer uitspraak ten gunste van die Universiteit Stellenbosch se Taalbeleid Die Universiteit Stellenbosch (US)...

'Verbrand die skepe, nie die brûe'

“Verbrand die skepe nie die brûe". Dit was een van die vyf hoofpunte wat Universiteit Stellenbosch (US) alumnus, Werner Cloete, gedeel het met voorgraadse en...

US-studente en gevangenes studeer saam as deel van Ubuntu-projek

Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) en Brandvlei Korrektiewe Sentrum naby Worcester het Dinsdagoggend (8 Oktober 2019) hul bevoegdheidsertifikate...

Studente leer oor werksgeleenthede in die landbousektor by AgriCAREERConnect-dag

Werksgeleenthede in die Suid-Afrikaanse landboubedryf is lustig bespreek tydens die AgriCAREERConnect-dag op Stellenbosch. Studente kon uitvra oor beroepe...
Subscribe to