Suid-Afrikaanse bioloë en omgewingskundiges het spesifieke prioriteite uitgestippel waarop navorsers kan fokus om die land se plant- en diererykdom en veral die...
Stellenbosch Universiteit het die aandag gefokus op kinders se behoeftes in die globale reaksie op TB deur 'n groot nuwe skenkingsooreenkoms met Unitaid te...
Stellenbosch Universiteit (SU) (via die Development and Rule of Law Program), die Pan-Afrika-Parlement (PAP) en die Duitse Omgewingsagentskap (Umweltbundesamt)...
Met 'n algemene toename in die aantal kuberaanvalle op beide individue en organisasies moet ons meer as net bewustheid skep; ons moet ook dringend daaraan werk...
Die name van die algehele wenners van die Fakulteit se 2019-topdosentkompetisie is by 'n glansgeleentheid Vrydagaand (18 Oktober) op die Beyerskloof-landgoed...
Om spasie in prof Anton van Niekerk se boekrakke te vind is so moeilik soos om op Stellenbosch parkeerplek te wil kry. ‘n Selfs moeiliker taak is om iemand te...
Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs 'n bevestiging ontvang dat die nuwe BIng-graad in Data-Ingenieurswese ten volle deur...
“Ek het Russel Botman in die laat negentigerjare as 'n visionêre vakkundige en ekumenis ervaar wat besliste duidelikheid gehad het oor die dringendheid van die...
Beplanning vir 'n nuwe Bestuurskool vir die Universiteit Stellenbosch op 'n gedeelte van die Oude Libertas perseel wat Distell aan die Universiteit geskenk het...
Geoktrooieerde rekenmeesters en ouditeurs wat onder veranderinge in die besigheids- en tegnologielandskap ly as gevolg van die eksponensiële tegnologie-evolusie...