Skip to main content

Wiskunde en vrae oor die wêreld

‘n Bejaarde Albert Einstein het glo eens gekla dat hy nie ‘n sterk genoeg wiskundige onderbou gehad het om die idees te verduidelik waaraan hy in daardie...

Dis net omdat ek gewaag het, sê Songezo Mabece

“Ek het gewaag. Ek het niks gehad om te verloor nie. Ek het myself die geleentheid gegee. Hier waar jy nou sit, sit jy op 'n nee, maar jy kan ook in 'n ander...

2019 AvOL-konferensie bevestig waarom onderrig saak maak

“Dit is ons eie konferensie – aangebied deur die Universiteit Stellenbosch vir die Universiteit Stellenbosch se personeel. Dit gaan alles daaroor om meer en...

Netbal groot wenner by 2019 Maties Sport-toekenningsaand

Maties Netbal het met verskeie toekennings weggestap by die 2019 Maties Sport-toekenningsaand, insluitend span van die jaar, afrigter van die jaar en sportvrou...

US se Taalleerhub floreer steeds

In 2018 het die Universiteit Stellenbosch (US) 'n nuwe Taalleerhub op die been gebring om die veeltalige aspirasies van individuele studente te ondersteun en om...

Vrugtebedryf groet groot gees

​'n Legende in die vrugtebedryf, Koos Lötter, is op 29 Oktober 2019 op Stellenbosch op die ouderdom van 92 jaar oud oorlede. Die Departement Hortologie aan die...

Bekroonde studente aangemoedig om nuwe goed te doen

​Altesame 92 studente van die Universiteit Stellenbosch is Woensdagaand (30 Oktober 2019) ter viering van uitnemendheid by die jaarlikse Rektorstoekennings vir...

US-insekkundiges gaan Europa help om vrugtevlieë te stuit

Insekkundiges verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Bewaringsekologie en Entomologie is deel van 'n grootskaalse navorsingsprojek wat...

Uitgestorwe spesie ná 200 jaar in die Winterhoekberge herontdek

Een van die eerste bekende spesies wat in die 1800s weens bosbou- en landboubedrywighede in die Wes-Kaap uitgesterf het, 'n soort fonteinbos van die ertjie...

Minister ontvang SASUF verklaring oor vennootskappe

Die verklaring oor leer-en-onderrig-, navorsing- en innovasie-vennootskappe wat vroeër vanjaar deur die Suid-Afrika-Swede-Universiteitsforum (SASUF) aanvaar is...
Subscribe to