Die span agter die sosiale-impakprojek “Om loopbaanbeperkinge en -kompromieë te oorkom" – wat loopbaanvoorligting aan graad 9-leerders in gemeenskappe met min...
Dr Karin Baatjes, 'n dosent by die Universiteit Stellenbosch (US) se Departemente Biomediese en Chirurgiese Wetenskappe, vertel meer oor haar onderrigloopbaan...
Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) was aan die ontvangkant van die advies en ervaring van prominente US- en bedryfsleiers tydens 'n onlangse...
Mnr George Steyn, Voorsitter van die Universiteitsraad, het vanaand (Donderdag, 31 Oktober 2019) aangekondig dat die Uitvoerende Komitee – UK(R) – van die Raad...
Professor Pumla Gobodo-Madikizela, bekleër van die navorsingsleerstoel in Historiese Trauma en Transformasie aan die Universiteit Stellenbosch (US), is een van...
Dr Lungiswa Nkonki is in 2014 aangestel as ʼn paneellid van die Kompetisiekommissie van Suid-Afrika se ondersoek in private gesondheidsorg, en het die...
A stroke can happen to anyone, at anytime and anywhere. Today stroke is the leading cause of disability worldwide and the second leading cause of death, but...
Waldimar Pelser, redakteur van Rapport, is die gasspreker by die jaarlikse Konvokasvergadering van die Universiteit Stellenbosch (US) wat op Donderdag 14...
Botaniste van die Universiteit Stellenbosch (US) glo hulle is een stappie nader daaraan om die geheime van die Kaapse Blommeryk se ongelooflike hoë vlakke van...
'n Sakeplan vir mobiele tutordienste was die wenner van die PPS Entrepreneurskap- en Innovasiebestuur-kompetitisie wat in samewerking met die Departement...