Skip to main content

Kaapse tak van Women in AI op Stellenbosch bekendgestel

Die Kaapstadse tak van die Women in AI-organisasie (WAI) is onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) in vennootskap met Women in AI Africa bekendgestel...

US-personeel vier welwees by jaarlikse sport- en ontspanningsdag

Ten spyte van 'n warm, bedompige somersdag wat die meeste mense in hul koel kantore sou laat wegkruip het, het honderde personeellede van die Universiteit...

Om anders te dink oor pyn en rehabilitasie

​Veertien jaar gelede het prof Quinette Louw haarself in die Universiteit Stellenbosch (US) se geskiedenisboeke ingeskryf toe sy die instelling se heel eerste...

Hawies groet Maties

In sy vier jaar as afrigter het Hawies Fourie wondere verrig om die wenkultuur weer by Maties Rugby te vestig. Fourie het ná die seisoen as Maties Rugby...

US se LaunchLab is top universiteitsinkubator in Afrika

​Die Universiteit van Stellenbosch se LaunchLab is Woensdag, 6 November, aangewys as die top universiteitsinkubator in Afrika vir 2019/2010. Die toekenning is...

Vakke by Maties word onder bestes ter wêreld beskou

In die Times Higher Education-wêreldranglys volgens vak vir 2020, wat op 6 November uitgereik is, het die Universiteit Stellenbosch (US) besonder goed gevaar in...

US se Innovus speel gasheer vir bekendstelling van die Stellenbosch Netwerk

​Die Universiteit van Stellenbosch se Innovus maatskappy was Woensdag, 7 November 2019, die gasheer vir die bekendstelling van die Stellenbosch Netwerk: 'n...

US se Verlengde Graadprogram bied omvattende steun aan studente

Danksy die Verlengde Graadprogram (VGP) wag daar 'n blink toekoms op studente soos Axola Dlepu, een van die studente wat toelating tot die Universiteit...

Vosloo-egpaar belê in US-leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk

Ton Vosloo en Anet Pienaar-Vosloo, 'n egpaar met noue bande met die Universiteit Stellenbosch (US), het aangekondig dat hulle vanaf 2020 die Ton en Anet Vosloo...
Subscribe to