Skip to main content

US-museum op ʼn reis van transformasie

Die Universiteit Stellenbosch (US)-museum, geleë in 'n gebou wat oorspronklik in 1907 gebou is as 'n meisieskool en 'n plek waar kinders 'n leerervaring moes hê...

Senaat sê steun aan Rektor toe

“Wees verseker dat hierdie liggaam die grootste respek en waardering vir u leierskap het." Só het prof Anton van Niekerk, Uitgelese Professor in Filosofie aan...

3 van US onder mees aangehaaldes in die wêreld

Die Universiteit Stellenbosch (US) kondig met trots aan dat drie van sy akademici by die lys besonder invloedryke navorsers ingesluit is, volgens die Web of...

US beskik oor 3 besonder invloedryke navorsers

​Die Fakulteit Ekonoiese en Bestuurswetenskappe kondig met trots aan dat een van sy akademici, prof Reinette (Oonsie) Biggs, by die lys besonder invloedryke...

Maties verkies tot Arbeidsterapie-liggame

Twee lede van die Department Arbeidsterapie is verkies tot posisies in Arbeidsterapie-liggame – een wat arbeidsterapeute uit Afrika verteenwoordig en die ander...

Nuwe SPL-direkteur stel diens aan ander eerste

​Wat jou bybly wanneer jy met die nuutaangestelde direkteur van die Skool vir Publieke Leierskap (SPL), prof Zwelinzima Ndevu, gesels, is sy nederigheid. Dit is...

Johann Rupert ontvang gesogte Pro Bene Merito-toekenning, ereprofessoraat in Internasionale Sakepraktyk

Die uittredende kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), dr Johann Rupert, het die instelling se tweede hoogste eerbewys, die gesogte Pro Bene Merito...

Prof Hester Klopper ontvang gesogte internasionale toekenning

Prof Hester Klopper, Viserektor: Strategie en Internasionalisasie by die Universiteit Stellenbosch (US), is met die Dorothy Ford Buschmann Presidensiële...

Eersteklasnavorsing moontlik by nuwe beeldingsnavorsingsfasiliteit

"Kom ons vier innovasie, kundigheid en die vind van Afrika-oplossings vir Afrika." Hierdie gelukwense kom van Dr Beth Engelbrecht, Hoof van die Departement van...

US fasiliteer skep van Lückhoff Lewende Museum – 50 jaar ná gedwonge verskuiwings

In 1969 is leerders van die Lückhoff-skool in Banhoekweg, Stellenbosch ingevolge die Groepsgebiedewet van 1950 gedwing om van hul geliefde skool na die nuwe...
Subscribe to