Die SUNFin-span het sedert April vanjaar hard gewerk en teen einde November hul tweede mylpaal behaal met die beoordeling van die eerste Iterasie van Oracle...
Die droom van 'n beter lewe in Suid-Afrika het in 'n nagmerrie ontaard vir Zimbabwiese migrante met gestremdhede wat in Kaapstad woon, aldus 'n nuwe studie aan...
Meer as 900 studente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het graad gevang by die Universiteit Stellenbosch (US) se Desember...
'n Spesiale groep studente sal vanaand by die Universiteit Stellenbosch (US) se tweede Desember 2019-gradeplegtigheid vereer word, wanneer die eerste groep van...
Vir die afgelope 50 jaar het Basil van Wyk, 'n Administratiewe Beampte en Gebou-bestuurder van die RW Wilcocks-gebou in die Fakulteit Lettere en Sosiale...
'n Rekord aantal van 5 853 studente van die Universiteit Stellenbosch (US) pluk van vandag tot Vrydag die vrugte van baie ure, dae, maande en jare se harde...
Die vreugdevure brand hoog vir drs Wouter en Louzanne Bam, 'n egpaar wat saam hul doktorsgrade in Ingenieurswese op dieselfde gradeplegtigheid ontvang het. Die...
'n Navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) het met 'n raamwerk vorendag gekom wat dit vir humanitêre organisasies makliker kan maak om noodsaaklike data...
Twee akademici van die Departement Maatskaplike Werk het weggestap met die top pryse by die Vereniging van Suid-Afrikaanse Opvoedkundige Instellings vir...
Prof George Claassen, voormalige hoof van die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch (US) en adjunkredakteur van Die Burger, is die eerste...