Skip to main content

Nuwe direkteur van die Skool vir Rekeningkunde streef na topstatus

​Met die onlangse aanstelling van prof Pieter von Wielligh as die nuwe direkteur van die Skool vir Rekeningkunde, verbaas dit 'n mens glad nie om te hoor dat...

'n Matie-PhD kandidaat en die teorie van neurale netwerkontwerp en -afrig

Hoekom werk sekere benaderings beter as ander vir die ontwerp en afrig van diep neurale netwerke? Met hierdie vraag in gedagte, het 'n PhD-student in...

Soeke na nuwe geneesmiddels motiveer Malawiese biochemikus se doktorale studies

'n Intense belangstelling in die ontdekking van nuwe geneesmiddels om die vlaag van infeksiesiektes in Malawi te bekamp, het Dr Collins Edward Jana sedert 2008...

Eerste vrouebaas van aandelebeurs tree by alumnifunksie op

Me Nicky Newton-King, die eerste vroulike uitvoerende hoof in die 132-jarige bestaan van die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE), was die spesiale gas by die...

Dubbele USSA-oorwinning vir Maties Waterpolo

'n Strawwe USSA Waterpolo-stryd tussen die Universiteit Stellenbosch en die Universiteit van Kaapstad (UK) het geëindig in oorwinnings vir Maties, met die mans-...

SciMathUS bied ’n tweede kans om drome te bewaarheid

​'n Tweede kans, gekoppel aan harde werk en die vasberadenheid om sukses te behaal, het daartoe gelei dat Phumeza Gova, 'n begunstigde van die SciMathUS-program...

Kanselierstoekennings vir 2019

​'n Kenmerk van instellings met 'n etos van uitnemendheid is dat hulle verskillende vlakke en vorme van erkenning vir uitmuntende prestasie bied. By die US...

FGGW lewer eerste PhD in Ortopediese Chirurgie

Dit was 'n geskiedkundige oomblik hierdie jaar toe dr Reggie King die eerste student geword het aan die FGGW om 'n PhD in Ortopediese Chirurgie te ontvang. King...

Top mediese studente wen gesogte Kanseliersmedalje

Jennifer Kate van Heerden, die ontvanger van vanjaar se gesogte Kanseliersmedalje, het al ses haar studiejare met onderskeiding geslaag en het onderskeidings in...

Vele musikante en talente... Ons skep ‘n orkes wat groter is as die somtotaal van sy dele

‘n Groot universiteit, gedrewe deur navorsing, maak staat op die samewerking van kollegas en studente binne die organisasie, asook plaaslike en internasionale...
Subscribe to