Skip to main content

SciMathUS vier sukses en hul 20ste bestaansjaar.

Die eerste week van Januarie kan 'n uiters stresvolle tyd wees vir studente wat die NSS eksamen die vorige jaar geskryf het. Dit is dieselfde in die geval van...

Befondsingsinisiatief verander lewens en vooruitsigte

Projek Zero, 'n inisiatief van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe om studente te help om hul studies sonder finansiële kommer of studieskuld te...

Nuwelinge dié week by Universiteit Stellenbosch verwelkom

Meer as 5 000 nuwelingstudente, vergesel deur hul ouers, sak vandeesweek op Stellenbosch toe vir die aanvang van hul akademiese reis aan die Universiteit...

Elsabé Daneel Kommunikasie-werkswinkels

​Elsabé Daneel is 'n bekende TV-aanbieder, TV- en fliekakteur en het al verskeie teaterproduksies vervaardig en ook as aktrise daarin opgetree. Sy is 'n...

Nuwe instituut op soek na oplossings wat kinders laat floreer

Die inspirerende werk wat die Instituut van Lewensloop-gesondheidsnavorsing (ILCHR) in gemeenskappe doen resoneer met die visie van die Universiteit...

US dra by tot doktorale onderrig en navorsingsopleiding in Afrika

Die Afrika Doktorale Akademie (ADA) streef al vir meer as 'n dekade lank daarna om uitnemendheid in doktorale onderrig regoor Afrika te koördineer en te...

Vryheid om te leer

​Om saam met gevangenes in ʼn klaskamer by ʼn korrektiewe fasiliteit te sit en saam lesings by te woon was tot nou toe nog ongehoord vir studente van die...

Nuwe raming toon 14.8 miljoen kinders wêreldwyd is blootgestel aan MIV, maar onbesmet

In baie lande met ʼn hoë voorkoms van MIV is ongeveer 95% van kinders van moeders met MIV onbesmet. Dit is danksy die sukses van grootskaalse voorsiening van...

Welkom EBW-Maties van 2020!

Geluk met jou toelating tot die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch! Ons sien daarna uit om jou by die Fakulteit te...

Die waarde van water

​Aan die voet van Papegaaiberg op Stellenbosch vloei die Plankenbrugrivier digby ʼn informele nedersetting verby waar meer as 5500 inwoners so min as 150...
Subscribe to