Prof Daniel Malan, medeprofessor in etiek en korporatiewe bestuursgedrag aan die Universiteit Stellenbosch Besigheidskool (USB), is aangestel as medevoorsitter...
Die Nagraadse Skool vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het Dinsdag 'n nuwe groep PhD-studente by 'n funksie in Stellenbosch verwelkom. Die skool is gestig...
Die navorsing-medewerking tussen Dr Menán du Plessis, 'n medeprofessor in die Departement Algemene Taalwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, en die...
Woensdag (5 Februarie) is Wêreld-hardopleesdag. In ʼn meningsartikel in Cape Argus voer dr Zelda Barends van die Departement Kurrikulumstudie aan dat deur hardop...
Wanneer dit kom by lewensdoelwitte, is daar niks beskroomd aan die Maties Sport-skaakspeler en heersende Suid-Afrikaanse nasionale skaakkampioen Daniel Barrish...
Die gewoel en gewerskaf van New York se beleggingsbankwêreld het plek gemaak vir San Francisco se golwende heuwels en staproetes en die plek geword waar hy...
“Om die eerlike boodskap uit te dra, moet jy jouself ken en weet wat jou politieke siening, wêreldsiening, jou mening, jou fokus, jou doel en jou roeping in die...
Die Nedbank Universiteit Stellenbosch LaunchLab, in samewerking met die kantoor van die Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse studies, is op soek na US...
Amper 60 jaar nadat die “Klip met die skilpadspore" vanaf 'n plaas in die Sandveld verwyder is om in die voorportaal van die Kamer van Mynwese-gebou by die...
'n Nuwe 600-blad boek deur die Universiteit Stellenbosch se prof Michael Samways bevat akademiese insigte sowel as praktiese riglyne oor waarom en hoe insekte...