Skip to main content

2020 gaan ‘jaar van aksie’ wees by die US

​​​“Ons is besig om vorentoe te beweeg deur van idees oor te gaan na aksie." Met hierdie woorde het prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die...

Afrika bly agter in die bestuur van hartsiekte: hier is ‘n nuwe benadering

​ Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier .​

Verminder ongelykhede om sosiale geregtigheid te bevorder

​Donderdag (20 Februarie) is die Wêrelddag vir Sosiale Geregtigheid. In artikels vir onderskeidelik Cape Argus en News24, skryf dr Chris Jones van die Eenheid...

Voedselwetenskaplike as ontluikende navorser erken

​Voedselwetenskaplike dr Paul Williams is een van 13 internasionale navorsers wat deur SPIE, die internasionale vereniging vir optika en fotonika, in hul 2020...

Blackie kombineer liefde vir wetenskap en onderrig in navorsing

'n Chemiese dosent van die Universiteit Stellenbosch (US), dr Margaret Blackie, wat onlangs 'n onderriggenootskap vir drie jaar van die Akademieskap van...

Studie wys gestandaardiseerde verwysingsbriewe verbeter kanse op indiensname

​'n Kostedoeltreffende ingryping wat maklik uitvoerbaar is – dis hoe navorsers die gestandaardiseerde verwysingsbrief beskryf wat ontwikkel is om werklose Suid...

EBW-student eerste Zimbabwiese studenteraadsvoorsitter

​Lewis Mboko, 'n student van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW), is onlangs as die nuwe voorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US) se...

Healthy Lifestyle Awareness Month 2020

Being healthy is not just about eating a healthy meal every now and again and hitting the gym once a month. Being healthy means following a healthy lifestyle...

Corné sluit weer by Maties Rugby aan

As 'n voormalige Maties-rugbyspeler kon Corné Uys nie die geleentheid laat verbygaan om by Maties Rugby se afrigtingspan aan te sluit nie. Uys het die...

Sandi se droom bewaarheid

​“Laat die terugkeer die terugslag oorskadu." Hierdie stukkie wysheid het die Maties-hokkiespeler Sandisiwe Tabata deur 'n sewe maande lange...
Subscribe to