Skip to main content

Prof Peter Hesseling ontvang erkenning vir 'n leeftyd van diens

Prof Peter Hesseling, voormalige professor van die Department Pediatrie en Kindergesondheid by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), het...

Onderwyser-professionele leer het vroeg in 2020 begin!

Terwyl die meeste onderwysers nog met vakansie was, het die studente tweede kohorte van die verskillende Gevorderde Diplomas in Opvoeding (ADE's), in die Wes-...

Visuele regstellingsprojek maak US-landskap vir almal meer verwelkomend

Die fisieke landskap van die Universiteit Stellenbosch (US) se kampusse sal oor die volgende drie jaar nog verskeie veranderinge ondergaan en byvoegings kry...

Eerstejaars begin hul ‘reis van transformasie’

Professor Jimmy Volmink, Dekaan by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), het onlangs die nuwe groep eerstejaarstudente en hul ouers by die...

Voortgesette hernuwing verbeter studente se leer-ervaring

Uitstekende nuus vir die Fakulteit se studente is dat die eerste fase van die CGW Schumanngebou-hernuwingsprojek – die opgradering van drie voorgraadse...

‘US verbind tot inklusiwiteit en gelykheid’

“As jy wil groei, moet jy diversiteit omhels. Dit is 'n onontbeerlike onderdeel van uitnemendheid." Met hierdie woorde het die Universiteit Stellenbosch (US) se...

EBW-personeel vereer vir uitnemendheid

​Personeel van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) is tydens afsonderlike prysuitdelings in die Eikestad vereer met die Universiteit...

Studie wil help om CO2-vrystellings in padvervoer te verminder

As die vernaamste manier om goedere in Suid-Afrika te vervoer, stel padvervoer (passasiervervoer uitgesluit) jaarliks sowat 16,8 ton koolstofdioksied (CO2) vry...

Vuyiseka Dubula-Majola: 'Stryd teen onreg is almal se saak'

​Die artikel Vuyiseka Dubula-Majola: 'My anger fed my activist's soul', wat deur Biénne Huisman geskryf is, is op 2 Desember 2019 in die Daily Maverick...

Hoe om mense te help met die maak van ingeligte gesondheidskeuses

Wanneer dit kom by bewerings in verband met produkte in die veld van geneeskunde, voeding, ekonomie en ander gebiede, hoe bepaal ons wat waar is en wat nie? Wat...
Subscribe to