Skip to main content

'n Droom word waar

​Sy het ʼn groot droom, sê Khutso Masemola, ʼn tweedejaar mediese student aan die Universiteit Stellenbosch (US): om ʼn groot, openbare hospitaal op haar tuisdorp...

US wiskundige vir uitstaande navorsing vereer

'n Professor in toegepaste wiskunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), Prof André Weideman, het die Suid-Afrikaanse...

Sukses op die spel

​Dit raak al hoe belangriker om studente betrokke te kry by leeraktiwiteite of om hulle daaraan te laat deelneem, want dit is ʼn voorspeller van studentesukses...

Du Plessis vereer vir spesialiskennis in gevorderde vervaardiging

'n Spesialis in 3D tegnologie by die US, Prof Anton du Plessis, is onlangs deur die Departement van Handel en Nywerheid vereer vir sy bydraes tot Suid-Afrika se...

Ontmoet Dr Insekboer!

Ontmoet dr Michael Woods, bes moontlik die hoogs gekwalifiseerde insekboer in die wêreld. Vir sy doktorsgraad in veekundige wetenskappe het hy navorsing gedoen...

Genetiese materiaal van Afrika word steeds misbruik

Biodiversiteit – die variasie in alle lewendige organismes – is een van Afrika se rykste bates. Weens daarvan, word genetiese materiaal gesog deur...

Ochodo ontvang toonaangewende Afrika Navorsingsleierskap-toekenning

​Dr Eleanor Ochodo, 'n seniornavorser en dosent in die Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg, is een van vier “opkomende sterre en toekomstige...

Alles gereed vir Tuiskoms 2020

​Die Universiteit se Tuiskoms-en-Familienaweek vir alumni vind vanaf 5 tot 9 Maart 2020 op ons skilderagtige Stellenboschkampus plaas. Ons sien uit daarna om...

President van die Konvokasie bedank

​Adv Jan Heunis, as President van die Konvokasie, mnr Bernard Pieters, as Sekretaris en me Daleen van Zyl, as addisionele lid, het op 3 Desember 2019 uit die...

Lewende Skooltuin ’n baanbrekerprojek

Gebruik so min as moontlik hulpbronne om voedsame groente van hoë gehalte te produseer. Dit – in kort – is die doelwit van die Lewende Skooltuin-projek wat deur...
Subscribe to