Skip to main content

US is gasheer vir BRICS-konferensie oor Wiskunde en Statistiek in 2021

​Wiskundiges, toegepaste wiskundiges en statistici van Brasilië, Rusland, Indië en China sal in November 2021 in Stellenbosch bymekaarkom vir die vyfde...

Kanker ’n gedugte teenstander wat menslike veerkragtigheid tot die uiterste beproef

Dinsdag (4 Februarie) is Wêreldkankerdag. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf Prof Vikash Sewram van die Afrika-Kankerinstituut oor wat gedoen moet word om die...

SciMathUS vier 20 jaar se studentesukses

​Die SciMathUS- ( Science and Mathematics at University of Stellenbosch) universiteitsvoorbereidingsprogram vier vanjaar, in die jaar 2020, sy 20ste...

World Cancer Day: A leading international awareness day

​World Cancer Day every 4 February is the global uniting initiative led by the Union for International Cancer Control (UICC). They look to raise worldwide...

US is gasheer vir BRICS-konferensie oor Wiskunde en Statistiek in 2021

Wiskundiges en statistici van Brasilië, Rusland, Indië en China sal in November 2021 in Stellenbosch bymekaarkom vir die vyfde internasionale BRICS- konferensie...

Kaapse Karnaval verenig mense

Die Kaapse Karnaval, 'n geregistreerde sosiale-impakinisiatief van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe onder leiding van professor Rachel Jafta, het...

Akademieskap van Onderrigleierskap (SoEL) kortkursus

Al tien 2019 deelnemers aan die kortkursus het dit suksesvol voltooi. Deelnemers het hulle voorlopige navorsingsresultate by die jaarlikse AvOL konferensie...

Wetenskaplikes ontwikkel padkaart vir wêreldwye insekbewaring

​​Met 'n geskatte 40% van alle insekte wat deur uitwissing bedreig word, het 73 wetenskaplikes van regoor die wêreld, insluitende die Universiteit Stellenbosch...

US werk saam met top Franse sakeskool

Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy reputasie as 'n belangrike strategiese en internasionale rolspeler in hoër onderwys gestand gedoen toe die...

Innovasie noodsaaklik vir oorlewing van sake-ondernemings

​Die volgende artikel deur Silke Colquhoun het in JSE Magazine in Januarie 2020 verskyn onder die titel " That's the idea​": Suid-Afrikaanse sake-ondernemings...
Subscribe to