'n Groep navorsers, onder leiding van die Universiteit Stellenbosch se Prof Karin Jacobs, gaan lewe in die 'risosfeer' van 'n aantal belangrike landbougewasse...
Prof Piet Steyn, emeritus-professor in organiese chemie en voormalige senior direkteur van navorsing by die Universiteit Stellenbosch (US), is die ontvanger van...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek 'n voorlegging aan die Kommissie vir Geslagsgelykheid (KGG) by 'n sessie in Braamfontein gedoen ter opvolging...
Let asseblief op na die volgende vakansie werksure vir Kampusgesondheidsdiens (KGD) op die Stellenbosch en Tygerberg kampusse: KGD Tygerberg: sal gesluit wees...
'n Prettige rekenaarprogrammeringsplatform wat deur prof Rachel Jafta van die Departement Ekonomie in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe ontwikkel...
Matthew Greenwood, 'n nagraadse student in genetika, is die ontvanger van die Fakulteit Natuurwetenskappe se Dekaansmedalje vir volgehoue, uitstekende...
Jerome Fredericks – 'n dosent in die Arbeidsterapie-afdeling – sal nooit die dag vergeet wat 'n vriend hom gevra het of hy vlugbal wil speel nie. Dit was die...
Die 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders skop op Maandag (25 November) af. In ʼn meningsartikel vir Die Burger, skryf dr Marianne Strydom van...
'n Multiprofessionele, pasiëntgesentreerde benadering is nodig om die nodige palliatiewe sorg aan mense wat aan terminale siektes ly, te bied. Dit is een van...
Kommunikasie is ʼn belangrike deel van ons daaglikse lewens – of dit nou is om ʼn e-pos of teksboodskap te stuur, ʼn belangrike voorlegging aan te bied, ʼn verslag...