Skip to main content

USB-ED open deure vir US in Sandton

Die kantoor van die Universiteit van Stellenbosch Besigheidskool Uitvoerende Ontwikkeling (of te wel USB-ED), wat 'n private maatskappy binne die Universiteit...

Hoe ʼn gebrek aan kompetisie in SA verbruikers van private gesondheidsorg benadeel

ʼn Uitgebreide ondersoek na die Suid-Afrikaanse gesondheidstelsel is onlangs afgehandel. Dit was die eerste proses van sy soort in dié land waar bewyse ingesamel...

Voorkoming van wandade en die Verantwoordelikheid om te Beskerm

​SIGLA @ Stellenbosch het saam met die Koninklike Deense Ambassade (RSA) en Koninklike Deense Verdedigingskollege 'n 'n tafelgesprek en openbare lesing gereël...

Allan Gray: Verklaring deur die Universiteit Stellenbosch

​Die Universiteit Stellenbosch (US) betreur die dood van Allan Gray - entrepreneur, belegger en filantroop - wat so 'n positiewe impak op die lewens van ons...

Doktorale studieleiers van Afrika-universiteite deel waardevolle idees op Stellenbosch byeen

Verskeie aspekte van doktorale studieleiding binne die Afrika-konteks het onder die loep gekom toe 'n uitgesoekte groep van 18 promotors van doktorale kandidate...

Opvoedkunde studente gaan na Berlyn in 2020!

As gevolg van 'n samewerkingsprojek tussen die Universiteit van Stellenbosch en die Humboldt Universiteit in Berlyn (Duitsland), het Suid-Afrikaanse en Duitse...

US vereer voorste postdoktorale navorsers

Die Universiteit Stellenbosch (US) spog met meer as 300 geregistreerde postdoktorale navorsingsgenote wat 'n betekenisvolle bydrae lewer tot die verwesenliking...

Betekenisvolle OvV by internasionale spitsberaad onderteken

As voorloper tot die internasionale Club of Rome-spitsberaad, wat die klub in samewerking met die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Toekomsnavorsing...

'Ek het my eie pad geloop'

“Ek het my eie pad geloop. As 'n vrou van kleur wat werk in 'n bedryf waar daar skaars enige vroue van kleur is, met inagneming van ons land se geskiedenis met...

Howe moet sosiale geregtigheid bevorder – Madonsela

Kan die howe beter vaar in hul rol om geregtigheid, veral sosiale geregtigheid, deur administratiewe reg te bevorder? Dit was een van die sleutelkwessies wat...
Subscribe to