Ons nooi u graag om aan die US se Welwees, Kultuur en Werksklimaat Opname deel te neem. Die doel van hierdie opname is om eerstens te bepaal wat die...
Universiteit Stellenbosch (US) is die eerste tersiêre instelling in Suid-Afrika wat die Oracle Cloud Financials Application -stelsel implementeer om sy huidige...
Die herstel en opgradering aan die Universiteit Stellenbosch se Huis ten Bosch wat vroeër vanjaar in 'n brand beskadig is, sal die koshuis in 'n moderne, geskik...
'n Boek oor korrupsie in Afrika, waarvan die visedekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, prof Pregala Pillay, die mederedakteur is, is...
Eiendomsregkenner prof Zsa-Zsa Boggenpoel staan dikwels verstom oor presies hoe maklik Suid-Afrika se veelgeroemde, progressiewe konstitusionele ideale en...
In die Departement Maatskaplike Werk aan die Universiteit Stellenbosch (US) het internasionale kennis-uitruilgeleenthede 'n belangrik aspek geword van die...
“Daar moenie 'n skeiding tussen jong en ouer mense wees wat kunsmuseums betref nie. Toeganklikheid is belangrik en die museums moet met die verloop van tyd...
Die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch het sy akademiese aanbod uitgebrei, wat vanaf 2020 ook 'n meer interdissiplinêre benadering...