By die onlangse jaarlikse Suider-Afrikaanse Vervoerkonferensie by die WNNR in Pretoria is mnr Johann van Rensburg, logistiekdosent aan die Universiteit...
Nuwe navorsing het bevestig dat 79 plante sedert 1700 in Suid-Afrika se drie biodiversiteitsbrandpunte uitgesterf het – naamlik in die Kaapse Blommeryk, die...
Twee chemici van die Universiteit Stellenbosch (US), Prof. Peter Mallon en Prof. Willem van Otterlo, is onderskeidelik as president en visepresident van die...
Jong vroue en leierskap JEUG-leierskap moet nie 'n reserwe vir moeilike tye wees nie, maar moet konsekwent wees en vanaf 'n jong ouderdom aangekweek word. Dit...
Prof Ronelle Burger, ˈn hoogleraar in Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, het haar intreerede met die titel Amplifying the voices of our communities...
Die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die eerste PhD-ekonomiekonferensie in Suid-Afrika gehou. Dit is deur 23 PhD...
Asof hulle nie reeds genoeg het wat hulle moet hanteer nie, gaan baie vroue in Suid-Afrika gebuk onder 'n gebrek aan eiendomsreg-sekerheid omdat hulle nie...
Die lang pad na Tzaneen Op 'n Sondagoggend, voor sonop, was twee busse van Stellenbosch na Bloemfontein op pad, 'n lang rit veral as die bus tot 100 km/h beperk...
Toe finale-jaar mediese student, Rosemary Pitsi, gekies is om die Global Engagement Summit in Illinois, in die Verenigde State by te woon vroeër hierdie jaar...
Die Universiteit Stellenbosch duld onder geen omstandighede enige geslagsgerigte geweld nie en is verbind tot die skep van 'n omgewing wat vry is daarvan en...