Skip to main content

Media: neem asseblief kennis – Huis ten Bosch nie toeganklik vir media tot verdere kennisgewing

​Die assessor word vandag op die Huis ten Bosch terrein verwag. Om veiligheidsredes kan media nie tot die beskadigde dele van die koshuis toegang kry alvorens...

Huis ten Bosch brand geblus, studente veilig

Al die inwoners van Huis ten Bosch het huisvesting vir die nag nadat ’n brand omstreeks 19:00 Maandagaand (12 Augustus 2019) in die koshuis uitgebreek het. Die...

Rwanda-ervaring laat passie vir globale gesondheid ontvlam

“Dit was ʼn ongelooflike ervaring en ek sal dit weer doen sonder om twee keer te dink." Só het Tamsyn Gaynor, ʼn mediese student in haar vierde jaar, haar...

Registreer jou inisiatiewe vir sosiale impak

Personeellede van die Universiteit Stellenbosch wat ʼn aktiewe rol ten opsigte van sosiale impak deur navorsing, leer en onderrig, vrywilligerswerk, spesiale...

Korporatiewe Kommunikasie stel drie publikasies bekend

​Die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie (AKK) van die Universiteit Stellenbosch (US) het drie van sy publikasies Vrydag (2 Augustus) tydens ʼn geleentheid in die...

Nominasies vir nuwe US-Kanselier open 14 Augustus

Nominasies vir 'n nuwe Kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) open op 14 Augustus. 'n Kieskollege, wat bestaan uit die lede van die Raad, lede van die...

Prof Woolard ondersoek ongelykheid in inkomste in haar intreerede

​Prof Ingrid Woolard, dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, het haar intreerede met die titel Mind the gap: Income inequality in post...

AvOL 2019: Sluitingsdatum vir indiening van abstrakte uitgestel tot 23 Augustus 2019

Neem asb. kennis die sluitingsdatum vir die indiening van abstrakte vir die 2019 AvOL konferensie uitgestel is tot Vrydag 23 Augustus 2019. Die Universiteit van...

#WomenofSU: Lynne Rippenaar-Moses

​As kommunikasie- en skakelbeampte by die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, is Lynne Rippenaar-Moses die stukrag agter die bemagtiging van vroue in die...

US navorser se blink loopbaan

Nadat sy met goeie uitslae aan die Montebello High School in Durban gematrikuleer het, was mediese studies 'n ooglopende keuse vir dr Sengeziwe Sibeko. Al haar...
Subscribe to