Skip to main content

Nuwe grondvoorbereiding boek gepubliseer

​Drs. Johan van Zyl en Eduard Hoffman van die Departement Grondkunde, Stellenbosch Universiteit, het 'n nuwe boek vir die wyn- en tafeldruifbedrywe geskryf:...

#WomenofSU: Dr Funlola Olojede

​Die Bybel word al vir eeue op maniere geïnterpreteer wat vroue op alle lewensterreine tot onderhorigheid dwing, onderdruk en ontmagtig. Deur haar navorsing...

Fakulteit Opvoedkunde neem afskeid van Prof Malan

​Op 28 Julie het die Fakulteit Opvoedkunde afskeid geneem van Prof Johan Malan, wat vir 15 maande as dekaan waargeneem het. In die 15 maande het hy die...

#WomenofSU: Dr Elisabet le Roux

​Geestelike leiers en geloofsgemeenskappe kan en moet 'n belangrike rol in die voorkoming van en reaksie op geslagsgeweld speel. Ongelukkig dra hulle dikwels by...

Dinamiet kom in klein pakkies

Moenie dat haar fyn hande en petit lyfie jou flous nie. Dr Karin Baatjes, hoof van die Afdeling Anatomie en Histologie en konsultant in die Afdeling Chirurgie aan...

#WomenofSU: Dinamiet kom in klein pakkies

Moenie dat haar fyn hande en petit lyfie jou flous nie. Dr Karin Baatjes, hoof van die Afdeling Anatomie en Histologie en konsultant in die Afdeling Chirurgie aan...

Heengaan van ’n merkwaardige Suid-Afrikaanse wiskundige

Dit is met groot hartseer dat die Departement Wiskundige Wetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US) kennis neem van die heengaan van Professor Dirk...

#WomenofSU: Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies

Geleerdheid verander lewens. Dít is die mantra van Eleanor Brink, Sibongile BUlose, Angelique Botha-Dreyer, Bongiwe Mdingi en Alida Hendricks. Hierdie vyf...

US-hackathon dubbel so groot vanjaar

Die aandag is by nog 'n geleentheid op die kampus van die Universiteit Stellenbosch (US) op die opkoms van datawetenskap gevestig, toe 'n datawetenskap...

Huis ten Bosch-brand: Dak en agt kamers beskadig

Die dak bokant agt kamers op die derde vloer van die Huis ten Bosch-koshuis by die Universiteit Stellenbosch (US) is verwoes in die brand wat omstreek 19:00...
Subscribe to