Skip to main content

Bemagtig jong vroue om visie vir ‘n VIGS-vrye generasie te bereik

“Ons sal nie MIV/Vigs in jong vroue en tiener meisies môre beëindig nie, maar dit moet deel van ons visie wees as ons ʼn VIGS-vrye generasie wil hê en hierdie...

'Hoekom ʼn Skool vir Datawetenskap' – Prof Wim de Villiers

“Dit is die taak van universiteite om studente vir ʼn nuwe soort werkplek voor te berei, waar die ontginning van data ʼn integrale deel van omtrent alles is. Die...

US se prof Daniel Malan word lid van WEF-raad teen korrupsie

​Prof Daniel Malan, direkteur van die Sentrum vir ​Korporatiewe Bestuur in Afrika​ by die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB), is deur Klaus Schwab...

US hematoloog blink uit

Prof Resia Pretorius, a hematoloog in die US se Departement Fisiologiese Wetenskappe, is benoem as die naaswenner in die Departement van Wetenskap en Tegnologie...

USB voltydse MBA Nommer 1 in Afrika

​The Full-time MBA programme of the University of Stellenbosch Business School (USB) has been ranked as the top programme in Africa in its category by...

Familie stel Martie van der Linde-beursfonds bekend

Wyle Martie van der Linde, 'n bekende personeellid aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat in 2018 oorlede is, was gretig om te leer, om te groei en te...

Prof Guangling Liu lewer sy intreerede

​Prof Guangling Liu, hoogleraar in die Departement Ekonomie, het sy intreerede met die titel title Macro-prudential policy and financial stability: Generic...

Nuwe US lesingsreeks bekendgestel: Forward with Research Impact

Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) bied in samewerking met die Universiteitsmuseum `n nuwe lesingsreeks, Forward with Research Impact, aan. Dit sal op `n...

IT-onderhoud: Naweke van 30 Augustus en 6 September

Oor die volgende maand sal Informasietegnologie oor naweke ​onderhoud uitvoer op bedieners en stelsels. Daar sal gevolglik tye wees wanneer stelsels nie...

US-biblioteek stel SUNScholarData bekend

Die Universiteit Stellenbosch se Biblioteek- en Inligtingsdiens het nog 'n mylpaal as Suid-Afrika se leier op die gebied van oop toegang tot kennis bereik met...
Subscribe to