Skip to main content

US neem afskeid van 'n passievolle wingerdboukundige

Die Departement Wingerd - en Wynkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) betreur die afsterwe van prof Piet Goussard, 'n steunpilaar van die Suid-Afrikaanse...

Dekaan Ingrid Woolard ontmoet alumni in Luxemburg

Prof Ingrid Woolard, dekaan van die US Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, het onlangs 'n praatjie gehou by 'n Matie-netwerkgeleentheid in Luxemburg...

Trek jou hardloopskoene aan vir #Move4Food!

​Die 2019 Sanlam Kaapstadse Marathon (15 September) is om die draai, wat beteken daar is nog 'n geleentheid vir personeel van die Universiteit Stellenbosch (US)...

Universiteit Stellenbosch fasiliteer die terugbesorging van skoolbanke na die ou Lückhoff-skoolgebou

​ Die plekke waar mense gewerk en gewoon het, die ruimtes waar kinders gespeel het, is grondliggend tot die ontwikkeling van sowel ʼn gemeenskaps- as ʼn...

Toep simuleer Apollo 11 se figuur-agt pad om die maan

'n Wiskundige van die Universiteit Stellenbosch en 'n groot aanhanger van die Apollo 11 missie, dr. Bruce Bartlett, het 'n toep gebou wat die vaartuig se figuur...

US vier 10 jaar van internasionale beweging deur doelgerigte vennootskappe

Studente en personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) sal weer eens Mandeladag met verskeie projekte en inisiatiewe vier. Vanjaar is die tienjaar...

Indië ’n goeie leergeleentheid vir Stewart en Freddy

Maties Hokkie se manskaptein Alex Stewart en afrigter Ashlin Freddy het Suid-Afrika verteenwoordig as lede van die Suid-Afrikaanse manshokkiespan wat onlangs in...

AFRICAN SUN MeDIA Mandeladag Boekdonasieveldtog

​AFRICAN SUN MeDIA reël 'n boekdonasieveldtog in aanloop tot Mandeladag – die veldtog sal tot 12 Augustus 2019 van stapel gestuur word. Swart houers is by...

Chemiese Patologie wil internasionale voetspoor uitbrei

Senior chemiese patoloog, prof Annie Zemlin, het haar hele loopbaan lank altyd ʼn passie gehad vir kapasiteitsbou, transformasie en samewerking aan die...

SA-ondersoek na korrupsie kan uitsien na 'n hoofgetuie

Die volgende artikel, African probe into corruption awaits a star witness – Jacob Zuma, is deur prof Mark Swilling, uitgelese professor in volhoubare...
Subscribe to