Skip to main content

Du Toit neem leisels oor by Afdeling Rumatologie

Internis en rumatoloog dr Riëtte du Toit is onlangs aangestel as senior lektor en nuwe hoof van die Afdeling Rumatologie aan die Universiteit Stellenbosch se...

US se MSc-graadprogram in Voedsel- en Voedingsekerheid lewer eerste oes

In die annale van die Universiteit Stellenbosch (US) sal Alison Barr, Hlanzeka Mpanza en Anja Lategan opgeteken staan as die eerste ontvangers van 'n MSc-graad...

Maties Rugby wen tweede agtereenvolgende Varsitybeker-titel

Maties Rugby het die gesogte dubbele titel in die Varsitybeker-kompetisie vir 'n tweede jaar agtereenvolgens gewen. Nes in 2018, het sowel die Maties...

Studente-atlete ‘geëerd en dankbaar’ om Bettie Harmsen-beurs te ontvang

“Die Bettie Harmsen-beurs is 'n beurs met 'n persoonlike invalshoek. Dit gaan nie bloot daaroor om vir julle geld te gee nie, maar eerder om vir julle...

US Top100 Voederskole

​Sedert 2016 erken die Universiteit Stellenbosch jaarliks die Top100 voederskole (gebaseer op registrasies) vir hul verbintenis tot uitnemendheid, ontwikkeling...

Prof Pumla Gobodo-Madikizela ontvang derde eredoktorsgraad

Professor Pumla Gobodo-Madikizela, bekleër van die navorsingsleerstoel vir Historiese Trauma en Transformasie aan die Universiteit Stellenbosch (US), het Vrydag...

US verwelkom die wêreld vir SIAN 2019

Hoe hou ons die Universiteit Stellenbosch (US) internasionaal relevant, dog terselfdertyd toegewy aan Afrika? Hoe bevorder die Universiteit internasionale...

Suid-Afrika se mosselwurm is inheems en al vir miljoene jare in die omte

'n Nuwe studie deur die Universiteit Stellenbsoch (US) het bevestig dat die mosselwurm eintlik 'n inheemse spesie is wat ons kus reeds vir die afgelope 6,4...

Maties wen sewe goue medaljes by USSA Atletiek

Maties se atletiekspan het sewe goue medaljes gewen by die USSA Atletiek-byeenkoms wat van 4-6 April by Coetzenburg aangebied is. Justine Palframan het goud in...

Aftreegeskenk van R40 000 vir Chemie-uitreikinisiatief

'n Skenking van R40 000 is onlangs deur Prof Wolfgang Mackenroth, voormalige visepresident van BASF, en die internasionale welsynsorganisasie Kiwanis, aan die...
Subscribe to