'n Interaktiewe gesprek wat deel vorm van 'n reeks gefokus op wat Suid-Afrikaners verlang van 'n toekomstige Suid-Afrika word Woensdag, 10 April by die...
The CAF DNA Sequencer Unit reached new milestones in 2018, the year in which the staff celebrated the Unit's 21 st birthday. Their Next Generation Sequencing...
Nadat hy vir baie jare moes toesien hoe sy enkelma sukkel om hom en sy vier sibbe te onderhou, het Andile Mkandla (24) van die Strand die skool verlaat nadat...
'n Verslag wat in Februarie verlede jaar deur Statistieke Suid-Afrika bekendgestel is, beklemtoon hoe belangrik die belegging in vroeë kinderontwikkeling vir...
Die blinde Suid-Afrikaanse Paralimpiese swemmer en houer van verskeie wêreldmedaljes, Hendri Herbst, ontvang Vrydag, 5 April sy LLM (meestersgraad in die regte...
Dit kan soms moeilik wees om by die universiteitslewe aan te pas en onlangse statistieke van Statistieke Suid-Afrika toon dat meer as vyftig persent van Suid...
Terwyl sy in die stofstrate van die klein dorpie Gankwana in Limpopo grootgeword het, het sy haarself nooit kon voorstel dat sy eendag 'n meestersgraad in...
“Jy sal nooit werklik groei as jy in dieselfde gemaksone bly nie," is die filosofiese woorde van Kwame Donkor (29) van Ghana wat nog nie weer sy familie gesien...
Nóg vyf studente het baatgevind by die Universiteit Stellenbosch (US) se Die Vlakte-beursfonds, met die bekendmaking van die 2019-ontvangers van die...
Blootstelling aan die formele koloniale opvoedingsisteem het daartoe gelei dat kinders in 'n landelike inheemse gemeenskap in die Oos-Kaap gesosialiseer is op...