Ayabonga Zantsi, die finalejaar- arbeidsterapiestudent wat as Mej. Varsity Cup 2019 gekroon is, gaan haar platform gebruik om gemeenskapsprojekte te bevorder...
Oud-Matie Devin Kruger het wêreldwyd die gesamentlike eerste plek behaal in die internasionale eksamen in Februarie vanjaar van die Geoktrooieerde Instituut vir...
Volgens een of ander maatstaf – gesonde lewensverwagting, vetsug en depressie, en meer – is Suid-Afrika die ongesondste land ter wêreld. Dit is ʼn ontnugterende...
'n Onderafdeling in Openbare Gesondheid by die Consortium of Universities for Global Health (CUGH) in Washington was al wat nodig was om vyfde-jaar mediese...
AUXIN aangebied deur Die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) Titel van Aanbieding “ Geestesvrugte saam met straatslimheid". Besinnings oor die eerste vyf jaar...
Talle Suid-Afrikaners sterf jaarliks op ons paaie ondanks padveiligheidveldtogte en dreigemente van swaarder strawwe vir roekelose bestuurders. Hierdie sterftes...
Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Navorsingsontwikkeling het onlangs gasheer gespeel vir 'n kollega wat aan die ander kant van die aardbol by die...
By 'n spesiale toekenningsgeleentheid van die Universiteit Stellenbosch se Bestuurskool (USB) ter viering van sy beste nagraadse studente verlede week, het dr...