Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vandeesweek altesame 3 128 grade en diplomas – insluitende 953 meesters- en 158 doktorsgrade – toe by sy April 2019...
Die Siyakhula-personeelprogram is nuut verpak en uitgebrei as deel van die Diensbillikheid- en Diversiteit-kapasiteitsontwikkelingsprogram. Sedert 2016 het meer...
"Ek het altyd die deernis en toewyding bewonder waarmee Moeder Theresa mense kon help," verduidelik Linda Luvuno, wat op 2 April haar doktorsgraad in...
Op 26 Maart het dr Marina Joubert en mnr Martin Viljoen kragte saamgesnoer vir die aanbied van 'n Auxin-sessie getiteld Building your research profile: The...
Die diskoers oor menseregte vind dikwels plaas op ʼn abstrakte akademiese vlak wat die realiteit van gewone Suid-Afrikaners se lewens misken. Regsstudente word...
Doen aansoek vir opsienersdiens by Junie 2019-eksamens Indien u graag as 'n opsiener diens wil doen tydens die US-eksamens vanaf Dinsdag 21 Mei 2019 tot Vrydag...
In die vier jaar sedert die dekolonisasie-debat in die kollig was by Suid-Afrikaanse universiteite, is daar baie gefokus op hoe dekolonisasie kan lyk in die...
Phoebe Mgxaji is een van vier Suid-Afrikaanse uitsonderlike tienermeisiewetenskaplikes wat aan die 39ste Beijing Youth Creation Competition (BYSCC) deelgeneem...
Die Bos en Houtkunde Departement het 'n strategiese en tenvolle befonsde vennootskap gevorm met SAPPI, Mondi en York deur die stigting van 'n gespesialiseerde...
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 25 Maart 2019 vergader. Dit was ons eerste ontmoeting van die jaar sowel as van die US se tweede...